Local news
N12 versper na ongeluk
Motoriste word gemaan om versigtig te wees wanneer hulle op diè pad ry.
![24798-PR-Image-Car-Accident_1200x675_FINAL_ms1[14]](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/117/2021/12/24798-pr-image-car-accident_1200x675_final_ms114-780x470.jpg)
Daar is tans een baan op die N12, tussen Potch en Klerksdorp in die rigting van Klerksdorp versper.
Dit is weens ʼn ongeluk wat omstreeks 19:30 op die pad plaas gevind het.
Motoriste word gemaan om versigtig te wees wanneer hulle op diè pad ry.
Dit is onduidelik of daar ernstige beserings tyden die ongeluk opgedoen is.
Die presiese oorSaak van die ongeluk is onbekend, maar owerhede is op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.